OGGENDDIENS

9:00
Geloofsentrum in persoon en aanlyn op Facebook en YouTube

Aanddiens

17:00
English service
In-person

Al ons eredienste en Woordskoolsessies is ook aanlyn beskikbaar op YouTube en Facebook

Die Geloofsentrum bied weekliks eredienste aan wat by die kerk fisies of aanlyn bygewoon kan word. Dit is ook die sentrale punt van feesviering, versorging, bemagtiging en mobilisering.

  • Musiekbediening:
  • Erediens-werkgroep
  • Centre of Faith Engelse bediening.
  • Doop
  • Huweliksbevestigings

Elkeen ervaar die een of ander tyd fisieke of geestelike nood en het die behoefte om versorg te word.

  • Pastorale versorging
  • Skolebediening
  • Ondersteuningsnetwerke
  • Omgeegroepe
  • Gebedsversoeke

As Geloofsentrum is dit ons visie dat elkeen geestelik sal groei tot volwassenheid.  Om hierdie groei aan te moedig, is daar verskeie groeigeleenthede waarby ingeskakel kan word.

  • Jeugbediening
  • Woordskool
  • Groeikursusse
  • Bybelstudie

Geloofsentrum het verskeie bedieninge en projekte waardeur ons in die Here Jesus se koninkryk bedien.  Behalwe verskeie steundienste wat vaste items op ons sentrumbegroting is, is daar projekte geïdentifiseer waarby die gemeente deur die loop van die jaar betrokke kan raak.

  • Projek Kinders
  • Projek Hulpbehoewendes
  • Projek Evangelisasie
  • Projek Bybelverspreiding